Description
- by
- Paperback / softback
Ouers van babas en klein kindertjies wonder gedurig of hul kinders hulle ontwikkelingsmylpale binne die verwagte tydperk bereik. Dit is belangrik om te onthou dat elke kind uniek is en dat geen twee kinders hierdie mylpale gelyktydig sal bereik nie.
Mylpale vir kinderontwikkeling se doel is om ouers en opvoeders betyds te laat besef as ‘n kind se ontwikkeling agter sou raak.
Reviews
There are no reviews yet.