Mylpale vir kinderontwikkeling

This checklist consists of

a 139 page guideline regarding child development and also contains

24 pages of age-appropriate stimulation activities.

R180.00

Mylpale vir kinderontwikkeling

Description

Ouers van babas en klein kindertjies wonder gedurig of hul kinders hulle ontwikkelingsmylpale binne die verwagte tydperk bereik. Dit is belangrik om te onthou dat elke kind uniek is en dat geen twee kinders hierdie mylpale gelyktydig sal bereik nie.

Mylpale vir kinderontwikkeling se doel is om ouers en opvoeders betyds te laat besef as ‘n kind se ontwikkeling agter sou raak.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Mylpale vir kinderontwikkeling”

Your email address will not be published. Required fields are marked *